Gesalfde

Geliefd Lyfolie

R 285

Hy gaan haar woestyngebied maak soos Eden, haar woesteny soos die tuin van die Here. Daar sal vreugde en blydskap wees. ~ Jesaja 51:3

'n Luukse lyfolie gemaak van Bergamot en Roosmalva essensiele olies. 

Help om gemoed te verbeter, anti-inflammatories en balanseer hormone.

Ingredients: Sweet Almond Oil, Grapeseed Oil, Castor Oil & Essential Oils.

Beskikbaar in 'n 250ml. 

You may also like

Recently viewed