Gesalfde

Genoeg Lyfolie

R 285

Maar deur die genade van God is ek wat ek is. Sy genade aan my was nie tevergeefs nie ~ 1 Korintiërs 15:10

'n Luukse lyfolie gemaak van Ylang Ylang, Laventel, Pomelo en Roosmalva essensiele olies. 

Die olie help om stres te verminder, jou gemoed te verbeter, ondersteun breinfunksies, balanseer hormone, verbeter immuunstelsel en voed ‘n droë vel (teenveroudering).

Ingredients: Sweet Almond Oil, Grapeseed Oil, Castor Oil & Essential Oils.

Beskikbaar in 'n 250ml. 

You may also like

Recently viewed