Lumain's Art

365 Uitdaging Joernaal

R 295

365 Uitdaging joernaal
Hierdie pragtige joernaal is 'n gemaklike grootte vir Bybelstudie, met skrifverwysings om elke dag in die Woord op te soek en neer te skryf.
Daar is illustrasies van mossies en vere verstrooi in die teks.


Details:
- Gemaklike A5 grootte (210x148mm).
- "Ring wire binding"  wat 360 grade en plat oopvou.
- Sagte voor en agterblad van 350gsm asook beskermende plastieklaag.
- 200 bladsye 

You may also like

Recently viewed