Milk & Honey Ministry

7. Olyfberg Dissipelskool Reeks - Afsprake met Abba [7 Feeste] DVD

R 160

Die sewende DVD in die reeks deur Fritz en Stefani Ernst van Milk and Honey Ministry.

Die Woord lees ons dat Abba 7 feeste of jaarlikse afsprake met Sy kinders het. Is dit vandag nog op ons van toepassing?

Die eerste DVD bevat die geestelike doel en fokus van die Feeste asook agtergrond oor die eerste Fees van Pasga.  Die tweede DVD word die res van die Feeste en Shabbat bespreek en hoe ons hierdie afsprake vandag kan nakom.

DVD lering word in Afrikaans aangebied deur Stefani Ernst van Melk & Heuning bediening. 

You may also like

Recently viewed