Christine Lazarus

Christine Lazarus - Akal Esh Joernale

R 415

‘n Reeks van 4 joernale wat deurgetrek word na die boek [Akal Esh] met die name Vreugde,  Nuwe Lewe, Nabyheid en Volheid.

Dit is op leer gedruk met die kunswerke van Akal Esh as dekblaaie.  Die naam van elke bundel is op die rug met brons ingebrand.

Vreugde:  Agterblad is Letselsiel….Almal het seer en letsels, maar soos Abba Vader ons genees,  loop ons in Sy vreugde….Voorblad:  die son is groot genoeg vir almal.

Nuwe Lewe:  Voorblad is Skeursigtigheid…..soos die tempelkleed in ons gees skeur kan die doudruppels nuwe lewe bring….Agterblad:  Ek bou my huis met oggenddou

Nabyheid:  Voor en agterblad:  Voel jou…..Die Gees se teenwoordigheid is alomteenwoordig.

Volheid:  Voorblad: (Drie-eenheid) Kom haal jou asem…..ons kan slegs die asem kry deur die werking van die kruis….Agterblad: smag

 Beskikbaar as individuele of as 'n reeks van 4 joernale. 

You may also like

Recently viewed