Christian Art Distributors

Carolyn Larsen - Geillustreerde Oordenkings Vir Dogters

R 249

Geïllustreerde oordenkings vir dogters is propvol pret!

Elkeen van die 366 dagstukke bevat ’n kort oordenking, wat afgerond word met ’n gebed en ’n ontwerpte teksvers wat ingekleur kan word. Die oordenkings is die perfekte gids vir dogters wat met moeilike lewensituasies begin stoei, soos cool-wees, uitgaan, beste vriende en groepsdruk.

Die oordenkings is geneem uit Eenminuut-oordenkings vir dogters, geskryf deur bekende outeur Carolyn Larsen. Die sleutelverse by elke dagstuk is pragtig ontwerp, sodat die waarheid van die Skrif in jong harte vasgelê kan word terwyl hulle die vers inkleur.

Sagteband met 388 bladsye. 155mm x 178 mm.

Boek is in Afrikaans beskikbaar. 

You may also like

Recently viewed