Christian Art Distributor

Carolyn Larsen - Superhelde Dagstukke

R 139

Wat het al die groot superhelde in gemeen? Wel, behalwe vir die kleurvolle kostuums, mantels en superkragte, is hulle almal gewone mense soos jy. Hulle kort ook aanmoediging en daai ekstra hupstoot.

Superhelde – Dagstukke, geskryf deur Carolyn Larsen en geïllustreer deur Joe Goode, help seuns in 101 oordenkings om te verstaan wat God van hulle verwag as groot superhelde. Hulle sal leer dat om ’n goeie vriend te wees, ander te respekteer, die waarheid te praat, en vele ander eienskappe hulle superkrag is om ’n superheld vir Jesus te wees. Saam met elke dagstukkie is daar ook ’n onthou-nota om seuns te leer hoe ware superhelde optree.

Superhelde – Dagstukke sal seuns uit hulle groot heldegids – die Bybel – leer wat dit beteken om ’n superheld vir Jesus te wees.

DIe boek is beskikbaar in Afrikaans. Hardeband met 108 bladsye. 154mm x 190 mm. 

You may also like

Recently viewed