Melk & Heuning

2. Olyfberg Dissipelskool Reeks - Die Bruid DVD

R 90

Die DVD is nr 2 van die reeks deur Fritz en Stefani Ernst van Milk and Honey Ministry. Ons almal weet dat daar ‘n Bruid bestem is vir die Lam van God. Bestaan die bruid uit die hele liggaam van Yahusha? Net soos Eva uit Adam se liggaam gekom het, so kom die bruid uit die liggaam van Yahusha. ‘n Laaste Eva vir die laaste Adam.

Hierdie DVD kyk in diepte na wie die bruid is en hoe sy moet lyk.

Die DVD lering word in Afrikaans aangebied. 

 

You may also like

Recently viewed