Bridal Harvest

Sarah van Vuuren - Die Bruid DVD Reeks [Afrikaans]

R 170

Berei die weg van die Here, maak Sy paaie reguit!

“Maak hulle asb wakker, dit is nodig dat daar ‘n ontwaking kom, dat My mense moet opstaan en reg staan soos Ek reg staan.

Jubilee Sarah, jy is die horing deur wie Ek my waarskuwing en waarheid blaas. My mense luister na haar woorde, want soos Jeremia, is dit nie haar woorde nie, maar Myne, want Ek het dit in haar mond geplaas en sy is slegs die apparaat wat Ek gebruik.”

Die DVD reeks bestaan uit 4 DVD’s naamlik Pure bride, Warrior bride, Spirit bride en Ekstra olie.

DVD reeks word in Afrikaans aangebied. 

You may also like

Recently viewed