
Milk & Honey Ministry
Olyfberg Dissipelskool Volledige Reeks DVD's - SPECIAL OFFER
R 480
Hierdie Reeks bestaan uit 8 DVD's deur Fritz en Stefani Ernst van Milk and Honey Ministry.
Temas van die stel sluit in:
- Koningkryk Beginsels
- Die Bruid
- Heiligmaking
- Orde van Melgisedek
- Verhoudings
- Finansies
- Afsprake Met Abba [7 Feeste]
- Epigenetika – Die skakel tussen genetika en jou omgewing.
Die DVD leringe word in Afrikaans aangebied deur Stefani Ernst van Melk & Heuning bediening.