Milk & Honey Ministry

8. Olyfberg Dissipelskool Reeks - Epigenetika DVD: Die skakel tussen genetika en jou omgewing

R 90

Agste DVD in die reeks deur Fritz en Stefani Ernst van Milk and Honey Ministry.

Wetenskap is besig om op te vang met die Woord van God.

Epigenetika is ‘n wetenskaplike term wat beskryf word deur wetenskaplikes as “die sondes van die voorvaders”. Dit is die skakel tussen jou gene en jou omgewing.

Hierdie DVD wys hoe ons sekere gedagtepatrone [bv vrees], kan oordra in ons genetika.

Die DVD lering word in Afrikaans aangebied. 

You may also like

Recently viewed