Milk & Honey Ministry

6. Olyfberg Dissipelskool Reeks - Finansies DVD

R 90

Die sesde DVD in die reeks deur Fritz en Stefani Ernst van Milk&Honey Ministry.

Baie gelowiges soek raad rakend hul finansies. Dit is ‘n area waar die vyand baie kom steel en waar gelowiges min kennis dra van hoe om hul finansies Skriftuurlik te bestuur.

Die Skrif het meer as 2000 verse wat handel oor rykdom, finansies en rentmeesterskap. Dus is dit inderdaad ‘n belangrike tema.

Hierdie DVD gee ‘n goeie oorsig van finansies volgens die Woord.

DVD lering word aangebied in Afrikaans deur Stefani & Fritz Ernst van Melk & Heuning bediening. 

You may also like

Recently viewed