Milk & Honey Ministry

3. Olyfberg Dissipelskool Reeks - Heiligmaking DVD

R 55 R 105

Derde DVD in die reeks deur Fritz en Stefani Ernst van Milk and Honey Ministry.

Die Skrif sê dat niemand die Meester sal sien sonder heiligmaking en vrede nie. Heiligmaking is ‘n reis en ‘n pad wat elke gelowige self met die Verlosser moet stap, maar tog laat soveel gelowiges dit agter.

Wat beteken dit presies vir ons vandag en waar begin jy?

Hierdie DVD leer waarvan gelowiges geheilig moet word en wat die proses behels.

Die DVD lering word in Afrikaans aangebied. 

 

You may also like

Recently viewed