Milk & Honey Ministry

1. Olyfberg Dissipelskool Reeks - Koningkryk Beginsels DVD

R 90

DVD 1 van die reeks. Die herstel van die Koningkry was die tema waaroor Yahusha die meeste gepreek het. Kan jy ‘n gelowige wees en buite die Koningkryk leef? Verstaan jy hoe om aller eers die Koningkryk te soek?

Hierdie DVD lê ‘n goeie fondasie vir enige gelowige wat die konsep van die Koningkryk asook die oorspronklike skeppingsdoel van die mens beter wil verstaan.

DVD lering vorm deel van 'n reeks en word in Afrikaans aangebied. 

You may also like

Recently viewed