Bridal Harvest

Sarah van Vuuren - Maria By Sy Voete DVD [Afrikaans]

R 200

Hierdie DVD bestaan uit 3 DVD's en is opgeneem by House of Bread in 
Bloemfontein. Sarah deel wat Abba vir haar oop gebreek het deur die seisoene van haar lewe. 

Sy deel openbaring rondom intimiteit met die Vader asook die storie van hoe sy haar man in Israel ontmoet het. 

Die hart van hierdie DVD is n roepstem terug na die Hart van die Vader, terug by Sy voete.

Die DVD word in Afrikaans aangebied. 

You may also like

Recently viewed