Melk & Heuning

4. Olyfberg Dissipelskool Reeks - Orde van Melgisedek DVD

R 90

Die vierde DVD in die reeks.

Ons hoor deesdae baie van die Orde van Melgisedek. In die eerste deel van die DVD word daar kortliks gekyk na wie was Melgisedek en na Yahusha as die Hoë Priester van die orde.

Daarna word bespreek wat dit vandag nog vir ons beteken en hoe ons moet wandel as priesters en konings in Sy orde. Die DVD is ‘n kosbare sleutel na die Boom van die Lewe.

Die DVD bestaan uit 2 DVD's en word aangebied in Afrikaans deur Stefani Ernst van Melk & Heuning Bediening.

 

You may also like

Recently viewed