
Ahava Ceramics
Pomegranate Grace Bowl
R 145
Handgemaakte Granaat Genade bakkie, om jou te herinner aan al die genade pitjies binne ñ granaat, so oneindig baie soos Abba se genade teenoor Sy kinders.
'n Pragtige keramiek bakkie gemaak onder leiding van die Heilige Gees.
Die keramiek bakkie is gemaak van steenware klei wat ñ sterk kwaliteit het. Kan in die skottelgoedwasser gesit word.