Bridal Harvest

Sarah van Vuuren - Priesterlike Bruid: Oprig Van Die Eindtyd Bruidstabernakel [Afrikaans]

R 115

Dit is die Afrikaanse weergawe van die Priestly Bride deur Sarah van Vuuren / Sarah Jubilee van Bridal Harvest Ministries.

Hierdie boek handel oor die begeerte van ons Bruidegom om Sy priesterlike bruid voor te berei. Ons kan slegs die huweliksmaal van die Lam binnegaan as ons volgens die orde van ons Hoëpriester wandel.

Hierdie boek is 'n uitnodiging tot 'n lewenstyl van vrugbaarheid.

Dit bevat diep geestelike openbaring van Wie ons Hoëpriester is en Sy begeerte na 'n priesterlike bruid.

Beskikbaar in Afrikaans en Engels.

 

You may also like

Recently viewed