
Melk & Heuning
5. Olyfberg Dissipelskool Reeks - Verhoudings DVD
R 55
R 105
Die vyfde DVD in die reeks deur Fritz en Stefani Ernst van Milk and Honey Ministry.
'n Goeie verhouding kan jou in staat stel om enige situasie te oorkom, maar net so kan ‘n slegte verhouding mense vasboei met pyn en seer wat ‘n leeftyd by hulle kan bly.
Verhoudings is kragtig, so dit is geen wonder dat die vyand daarop uit is om ons verhoudings te vernietig nie.
Die DVD verduidelik die dinamika van verhoudings.
DVD lering word in Afrikaans aangebied deur Stefani Ernst van Melk & Heuning Bediening.