Healing Grace

Geliefd Luukse Bad en Lyfolie

R 270

Healing Grace - Geliefd Luukse Bad en Lyfolie

Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd & ver & hoog & diep die liefde van Christus strek. Mag julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, & mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God.

Efesiërs 3:18-19

 

Bederf jouself met hierdie heerlike, luukse bad en lyf olie. Dis goed vir jou vel en liggaam.

Bevat onder andere Bergamot, Neroli, Frankincense en Mirre Essentiele Olies.


Dit kom in ‘n pragtige 50ml glas bottel met goue spuit pompie.

Die perfekte geskenk vir daardie spesiale persoon.

Ook beskikbaar in Engels

You may also like

Recently viewed