Healing Grace

Gesalfde Luukse Haar Olie

R 270

Healing Grace - Gesalfde Luukse Haar Olie

En jý, neem vir jou van die beste speserye: vyfhonderd sikkels fyn mirre & die helfte soveel geurige kaneel, tweehonderd-en-vyftig sikkels, en tweehonderd-en-vyftig sikkels geurige kalmoes & vyfhonderd sikkels kassie, volgens die sikkel van die heiligdom, & ’n hin olyfolie

Eksodus 30:23,24

Luukse Haar Olie behandeling.

Gebruik op droë hare.  Los aan vir ‘n paar uur en was uit met jou Healing Grace shampoo.

Bevat fantastiese essentiele olies wat goed is vir jou hare en kopvel.

Bevat olies van die heilige salfolie van Eksodus

(Mirre, Kaneel, Kalmoes & Kassie essentiele olies) & Granaat & Olyf Olie).

You may also like

Recently viewed