Atavah Kingdom Scrolls

Afgesonder deur Brittani Ramirez

R 165

Afgesonder

Afgesonder

Vertrek op 'n inspirerende reis met "Afgesonder", 'n boek geskryf vir Torah gehoorsame, Christelike kinders tussen die ouderdom van 3 en 8 jaar. Hierdie storieboek is geloof gebaseerd en handel oor Noah, 'n jong seun, se avontuur en wie se geloofsoortuiginge hom uitsonder van diegene om hom!

Met behulp van hierdie boeiende verhaal, sal die jong lesers meeleef, soos Noah die uitdagings van sy geloof aanvat, wat voorspruit uit kinders wat hom spot.
Begelei deur YaH se instruksies, leer Noah om die lig van sy geloof te laat skyn te midde van die skaduwees, deur sy vriendskappe te bestuur met liefde en insig.

Hierdie hartroerende storie rus kinders toe om vas in hul oortuiginge te staan, om te volhard in geloof en nie te wankel onder vervolging nie.


- Torah gebasseerde kinderboeke vir die ouderdom van 3 - 8
- 'n Inspirerende storie oor geloof en volharding.
- Moedig kinders aan om getrou te bly aan hul oortuigings te midde van uitdagings.
- Leer Bybelse waardes en die krag van onwrikbare geloof.
- 30 Bladsye


Beskrywing:

 

Sleutel Woorde: Torah kinderboeke, Christen kinderboeke, Geloof gebasseerde kinderboeke, inspirerende kinderboeke, Geloof en volharding, Bybelse waardes vir kinders, Torah beginsels vir kinders.

 

You may also like

Recently viewed