Bridal Harvest

Sarah van Vuuren - Briewe Journaal [Afrikaans]

R 115

Dit is die Afrikaanse weergawe van die Letter Journal.

Die tweede boek van Sarah van Vuuren / Sarah Jubilee van Bridal Harvest Ministries is 'n briewe joernaal wat gevul is met boodskappe wat Abba vir Sarah gegee het gedurende die jare na haar eerste boek.

Hierdie joernaal het genoeg ruimte aan die einde van elke brief van YHVH, om aantekeninge te maak terwyl die Gees praat.

Beskikbaar in Afrikaans en Engels.

 

You may also like

Recently viewed