NB Publishers

Bybelliedjies vir Kleintjies en Kleuters - Gertie Smit

R 260

Stories en liedjies uit die Bybel aangebied op 'n kindervriendelike manier verskaf uitstekende geleentheid vir voorskoolse kinders om saam te luister en te gesels oor Bybelinhoud en waardes 

 

Kinders sal aanklank vind by die liedjies oor bekende Bybelfigure, soos Jona, Daniël en Moses. In die sewe musiek stories, 'n intteresaante nuutjie in hierdie boek, word teks uit die Bybel gebruik om die verhale te vertel, met die liedjies wat daarby pas.

You may also like

Recently viewed