Qodesh Books

C.J. Koster - Gaan uit haar uit My volk

R 155

‘n Vertaling van “Come out of her, My people”. ’n Studieboek oor die oorsprong van die Christen geloof en al haar simboliek en gebruike, soos Kersfees, Paasfees, die kruis, ens.

Hierdie is waarskynlik die beste beskikbare studie-bron oor die oorsprong van die Christen geloof.

Die boek is in Afrikaans en Engels beskikbaar.

Sagteband. 160 bladsye. 

You may also like

Recently viewed