Christian Art Distributors

Carolyn Larsen - Gebede Vir My Seuntjie

R 140

Gebede vir my seuntjie bied 40 kosbare gebede wat ouers oor hulle kleinding kan bid.

Die gebede en beloftes uit die Skrif sal ouers lei wanneer hulle hul baba se lewe in die liefdevolle hande van die Here wil oorgee. Dit sal ouers lei om spesifiek en met verwagting te bid vir God se sorg, beskerming en seën in hulle kleinding se lewe.

Sponsgevulde Hardeband met 96 blaaie. 115mm x 175 mm.

Boek is beskikbaar in Afrikaans. 


You may also like

Recently viewed