Christa van Rooyen

Christa van Rooyen - "Met My God Spring Ek Oor 'n Muur"

R 285

Doel van die boek is innerlike en fisiese genesing. Die fokus is spesifiek op siektes, emosionele probleme, swak gewoontes en verslawing wat geaktiveer word weens “wonde” in die sielsdimensie.

Hierdie wonde ontstaan agv trauma, betrokkenheid van jou generasie in die okkult en ongehoorsaamheid aan God se Woord.

Hierdie is ‘n waardevolle boodskap oor God se wil oor siekte. Vind die waarheid oor Goddelike genesing.

Beskikbaar in Afrikaans. 

You may also like

Recently viewed