NB Publishers

Mia - 'n Ma se storie van verlies en hoop

R 255

"Ek dink miemie is weg..."

'n Gewone gesinsvakansie in Stellenbosch verander die Robberts-gesin se lewe dramaties. 'n Montorongeluk. Niemand is beseer nie, behalwe Mia. 

 

Ma Mariska vertel haar verhaal van smart, verwyt, en uituindelik aanvaarding. Bowenal leer sy, daar is altyd hoop. Hierdie is 'n eerlike, hartoroerende verhaal van verlies, van 'n ma se diepste hartseer. Maar dit is ook 'n getuienis van God se genade en van die genesing en nuwe lewe wat net God kan bring. 

 

 

You may also like

Recently viewed