NB Publishers

Psalms Vir Kleingoed (Sagteband)

R 200
Hierdie versameling van geparafraseerde Psalms deur geliefde kinderboekskrywer Wendy Maartens help kinders om met God te praat, om al hul emosies, van vreugde tot spyt, uit te stort in ’n taal wat eie is aan hulle.
Geliefde Psalms soos Psalm 1, 16, 23 en 150 is ingesluit.
Met lieflike illustrasies deur Zinelda McDonald is Psalms Vir Kleingoed ’n aanwins op enige kind se boekrak.

You may also like

Recently viewed