Bridal Harvest

Shama A4 [Afrikaans] by Sarah van Vuuren

R 525

Hierdie is die nuwe, hersiende uitgawe van die Afrikaanse Shama boek deur by Sarah van Vuuren / Sarah Jubilee van Bridal Harvest Ministries.

Shama beteken om te luister en te gehoorsaam, of om te hoor en te doen. Hierdie boek is 'n oproep vir die bruid van die Messias om daagliks met Hom te wandel en 'n lewe te lei van luister, hoor en doen [gehoorsaamheid]. 

Die Shama-boek bevat diep boodskappe uit die hart van die Vader aan die bruid.

Beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Customer Reviews

Based on 1 review Write a review

You may also like

Recently viewed