Atavah Kingdom Scrolls

Verander YHWH? deur Brittani Ramirez

R 219

Verander YHWH?

Vertrek op 'n boeiende reis deur Bybelse geskiedenis met "Verander YHWH?", 'n verruklike en opvoedkundige boek, spesifiek geskryf vir jong lesers.
Hierdie 43-bladsy skatkis verken die onveranderlike natuur van YHWH en stel Sy konsekwente karakter deur die eeue ten toon.

'Verander YHWH?' is 'n noodsaaklike toevoeging tot jou kind se versameling van boeke. Verlustig jou in YHWH se oneindige trou, en vind vertroosting en versterking in Sy ewige teenwoordigheid. Bestel jou kopie vandag en laat hierdie tydlose waarhede in Yah se Woord, jou kroos se harte en gedagtes vorm.

Sleutel kenmerke:
- Skriftuurlik akkuraat: Betekenisvolle gebeure in die Bybel word saamgeweef om 'n soliede basis te vorm in hierdie boek
- Tydlose waarhede: Ontdek hoe YHWH se beloftes, liefde en teenwoordigheid standvastig bly reg deur die geskiedenis
- Meesleurende illustrasies: Helderkleurige en boeiende kuns gee lewe aan die verhaal, en sal jong verbeeldings gevange neem.
- Stimulerend vir hul gedagtes: Dit sal kinders aanmoedig om die Woord te bedink en om toe te tree tot sinvolle geestelike gesprekke.
- Sentrale bevestigende boodskap: Versterk die konsep dat YHWH nie verander nie, en sal diep geloof en vertroue inboesem.

Sleutel Woorde: Torah kinderboeke, Christen kinderboeke, Geloof gebasseerde kinderboeke, inspirerende kinderboeke, karakter van God, Bybelse waardes vir kinders, Torah beginsels vir kinders.

 

You may also like

Recently viewed