Ahava Ceramics

Ahava Ceramics - Fishers Of Men Ceramic Bowl

R 120

Ahava Ceramics - Fishers Of Men Ceramic Bowl

'Hierdie bakkie is na aan my hart. As jy mooi kyk sal jy sien dat daar net enkele vissies is wat in 'n ander rigting swem, en nie saam met die massa nie. Dit beeld vir my God se uitverkore bruid uit. 

Sy "set apart few" en dan ook dat Jesus aan Sy dissipels gese het, Hy sal hul vissers van mense maak, om dan weer ander ook vissers van mense te maak. Sy mandaat aan ons." - Ahava Ceramics. 

Mattheus 4:19 : En Hy se vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak."

'n Pragtige keramiek bakkie gemaak onder leiding van die Heilige Gees. 

Die keramiek bakkie is gemaak van steenware klei wat ñ sterk kwaliteit het.  Kan in die skottelgoedwasser gesit word.

Die geadverteerde prys is per bakkie en nie per stel nie.
Foto van die stel is net 'n kunstenaarsvoorstelling van die produk. 


You may also like

Recently viewed