Martin van der Merwe

Martin & Letitia van Der Merwe - Intimiteit met God Droom Seminaar DVD

R 250

Verstaan hoe God met jou praat deur drome en visioene. Hierdie is ‘n video opname van die seminaar en bestaan uit 2 DVD’s.

Die klem van die seminaar is op beide intimiteit met God en die interpretasie van drome & visioene.

Onderwerpe sluit in:

- Profetiese openbarings en maniere om God se stem te hoor.
- Soorte drome & visioene.
- Struikelblokke wat keer dat jy God se stem kan hoor.
- Hoe om drome uit te lê.
- Betekenis van getalle & simbole in jou drome & visioene.
- Deel met vestings in jou lewe.

 

Die DVD lering word in Afrikaans aangebied.

You may also like

Recently viewed