Lumain's Art

God's Warrior Journal

R 195

God's Warrior Journal

Hierdie joernaal behandel die Volle Wapenrusting in diepte. As kryger van God is dit noodsaaklik dat jy toegerus is vir die stryd en ook verstaan waarom waarheid, geregtigheid, verlossing, geloof, gereedheid vir die Evangelie en die kosbare Swaard van die Gees
alledaagse kragtige drag is.

Description

- Die joernaal is 120 bladsye

- A5 grootte

- Wirebinded

- 80+ skrifverwysings

- 20 lynsketse van kryger vroue

You may also like

Recently viewed