![Sarah van Vuuren - Briewe Journaal [Afrikaans]](http://cdn.shopify.com/s/files/1/0512/9083/3051/products/BH_Books_BrieweJoernaal_{width}x.jpg?v=1613478115)
Bridal Harvest
Sarah van Vuuren - Briewe Journaal [Afrikaans]
R 115
Dit is die Afrikaanse weergawe van die Letter Journal.
Die tweede boek van Sarah is 'n briewe joernaal wat gevul is met boodskappe wat Abba vir Sarah gegee het gedurende die jare na haar eerste boek.
Hierdie joernaal het genoeg ruimte aan die einde van elke brief van YHVH, om aantekeninge te maak terwyl die Gees praat.
Beskikbaar in Afrikaans en Engels.