Rapha Books

Carol-Ann Koekemoer - Die Avonture Van Daniël En Tamaria In Abba Se Tuin

R 170

Die Avonture van Daniël en Tamaria is ‘n  Christelike kinderboek wat die klein span  leer om deur die Gees terug te draai na Abba se hart toe.

Kinders kry die geleentheid om weer in die tuin saam Hom te wandel en die genesende krag van Sy hand te Sien en  ervaar deur ‘n reeks gebeure.

Hier word die grond van hulle harte voorberei. Die Diabetes – bysteek, handel oor die worsteling van Tamaria nadat sy met tiepe 1 Diabetes gediagnoseer is. Abba het ‘n unieke pad wat Hy met elke kind stap .

Terug in die tuin , hand aan hand saam hulle Skepper en Eerste liefde op die pad van genesing.

You may also like

Recently viewed