Christian Art Distributors

Carolyn Larsen - Gebede Vir My Dogtertjie

R 140

Die gebede en beloftes uit die Skrif sal ouers lei wanneer hulle hul baba se lewe in die liefdevolle hande van die Here wil oorgee.

Dit sal ouers lei om spesifiek en met verwagting te bid vir God se sorg, beskerming en seën in hulle kleinding se lewe.

 115 x 175 mm sponsgevulde hardeband met 96 bladsye.

In Afrikaans beskikbaar. 

You may also like

Recently viewed