Atavah Kingdom Scrolls

Die Reenboog behoort aan YHUH deur Brittani Ramirez

R 270

Die Reenboog behoort aan YHUH

In Die Reënboog behoort aan YaHUaH”, vertrek ons op ‘n kleurvolle en aangrypende reis waarin ons Yah se beloftes en liefde vier! Die mooi saamgestelde kinderboek neem jong lesers op ‘n boeiende ontdekkingstog van die reënboog se betekenis, soos deurgegee in die Geskrifte.

Ontdek die verhaal agter Yah se verbond, leer van die simboliek van die sewe kleure en ontdek dieper insigte wat versteek is. Met helder, lewendige illustrasies en ‘n Skrif gebaseerde skrywe, word kinders geïnspireer om die skoonheid van Yah se beloftes hul eie te maak en om hulle te verheug in Sy ewigdurende liefde.

Regdeur die blaaie van die boek, sal kinders geleer word aangaande geloof, eenheid en die voortdurende teenwoordigheid van Yah in hul lewe. Die Reënboog behoort aan YaHUaH is ‘n opbouende en opvoedkundige hulpbron wat ‘n soeke in hulle sal wakker maak, geestelike groei sal meebring en ‘n sterk konneksie met Yah se leringe sal vasmaak in hul harte.


- Torah gebasseerde kinderboeke vir die ouderdom van 3 - 8
- 'n Digtende boek wat die simboliek van Abba se reënboog en kleure vir kinders leer
- Leer kinders om Abba se skeppende hand in die natuur en kleur te sien
- 49 Bladsye

Sleutel Woorde: Torah kinderboeke, Christen kinderboeke, Geloof gebasseerde kinderboeke, inspirerende kinderboeke, Geloof en volharding, Bybelse waardes vir kinders, Torah beginsels vir kinders, Kinderboek oor God se reënboog

 

You may also like

Recently viewed