Healing Grace

Gesalfde Luukse Bad & Lyf Olie

R 270

Healing Grace - Gesalfde Luukse Bad & Lyf Olie

En jý, neem vir jou van die beste speserye: vyfhonderd sikkels fyn mirre & die helfte soveel geurige kaneel, tweehonderd-en-vyftig sikkels, en tweehonderd-en-vyftig sikkels geurige kalmoes & vyfhonderd sikkels kassie, volgens die sikkel van die heiligdom, & ’n hin olyfolie

Eksodus 30:23

Luukse, natuurlike bad en lyfolie.

Gebruik as 'n luukse badolie of masseer jou lyf vir 'n lekker gesalfde bederf.

Bevat olies van die heilige salfolie van Eksodus

(Mirre, Kaneel, Kalmoes & Kassie essentiele olies) & Granaat & Olyf Olie).

You may also like

Recently viewed