NB Publishers

Marzanne Le Roux-Van Der Boon - Hooglied [Shir HaShirim]

R 295

'Shir HaShirim hoef mos nie noodwendig 'n lofsang te wees nie... ons Jodge het mos ander soorte liedere ook in ons. Dalk is hulle nie so hoog nie, maar hulle is ontwykbaar."

Die Jode het nog altyd 'n lied gesing: soms 'n lied van vreugde; soms 'n lied van pyn en lyding, Ook vir die Kriges is daar vreugdeliedere en pynliedere.

Yhosi word dertien en dis tyd vir sy bar mitzvah. Die kleine Chaya is twee en 'n blye lied vir almal om haar. Mara is in Jerusalem vir die bar-mitvah; hier word haar Joodsheid 'n nuwe lied vir haar. 

Daar is ook 'n pragtige loflied wat gesing word deur Re'uven en Shlomit. 

Maar waar sal Marc sy vreugdelied vandaan kry waar hy weereens in die Hadassah hospitaal pleit vir 'n geliefde se lewe?

Hooglied is die elfde titel in Marzanne LeRoux-Van der Boon se topverkoper Israel reeks.

Sagteband. 276 bladsye.

In Afrikaans beskikbaar, 

You may also like

Recently viewed