Myrrh Beauty & Wellness

Dr. Eunice Van Der Merwe - MirreSyne Vir Jou Siel

R 195

"MirreSYne - die fonetiese manier om te verwoord dat mirre, soos beskryf in hierdie boek al ons bitterheid en swaarkry voorstel wat uiteindelk, wanneer ons dit aan Hom gee en dit SYNE word, ons enigste ware medisyne is. 

As Jesus se geskenk verklap dit die waarde van mirre in antieke tye. Vandag, nog net so relevant word dit ook soos ’n waardevolle geskenk wanneer ons dit as analogie tot ons eie lewens verstaan." - Dr. Eunice van der Merwe

Uittreksel: MirreSyne vir jou siel

"Die effek wat die mirre-openbaring op my lewe gehad het, word perfek verwoord in ‘n motiveringstoespraak, jare gelede gelewer deur Dr Norman Vincent Peale: “When you see a problem coming down the road, holler ‘Hallo, Problem! Where have you been? I’ve been training for you all my life!’” - Bladsy 15. 

You may also like

Recently viewed