Heidi Mitchell

Heidi Mitchell - My Vader se Stem (Boek & CD Stel)

R 270

Hierdie boek beskryf ‘n reis van trane en vreugde sedert Abba Heidi opdrag gegee het om hierdie boek te skryf.

Soms word ons lewens die gelykenis en is hierdie boek vol van haar persoonlike ervarings om die stem van ons hemelse Vader te hoor en te gehoorsaam, en die wonderwerke, lesse en avonture wat dit tot gevolg gehad het.

Naas die boek het sy ook 'n instrumentale CD opgeneem.

God se stem is soos bruisende waters, 'n pragtige klanksimfonie. Hy het haar diep bedien terwyl sy hierdie CD opgeneem het en glo dat elkeen Sy teenwoordigheid sal ervaar en Sy stem sal hoor as hul na die "My Father's Voice" -CD luister.

Boek en CD ingesluit. Beskikbaar in Afrikaans en Engels.

 

You may also like

Recently viewed