Cené de Wit

'n Nes vir Robyn - Cené de Wit & Mariana van der Merwe

R 230

Robyn is 'n klein pikkewyn. 

Sy woon saam met haar familie op 'n groot ysplaat. Op 'n dag trek 'n sterk seestroom haar ouers vir altyd weg. 

Skielik is haar nes koud en eensaam. 

Daardie aand lei Robyn se pad haar na 'n gawe man. Hy weet presies wat sy nodig het en help haar om 'n wonderlike nuwe tuiste te vind. 

You may also like

Recently viewed