Bridal Harvest

Sarah van Vuuren - Nader: Die sleutel word genoem die goeie deel

R 175

In hierdie boek deel Sarah die hoofstukke van haar lewensverhaal - die stryd, gebrokenheid, seer en ten slotte die heelheid wat sy tydens die brutale, dog noodsaaklike proses ontdek het.

Dit was nodig dat Heilige Gees die werklikhede in haar lewe omskep het in areas van dieper fokus sodat sy kon groei, instede daarvan om slegs elke dag doelloos voort te gaan.

Die hartsdoel van hierdie boek is om die sleutel op te neem waarna Yeshua in Luk.10:42 verwys het toe Hy vir Maria gesê het dat sy die "goeie deel" gekies het wat nie van haar weggeneem kan word nie.

As die bruid van Yeshua begeer ons 'n pad van nabyheid en vriendskap met Abba. Dit is dus krities noodsaaklik dat ons ook die "goeie deel" ons eie sal maak.

Boek is beskikbaar in Afrikaans & Engels. 

You may also like

Recently viewed