
Ahava Ceramics
Pomegranate & Fig Soap Bowl
R 195
Handgemaakte Granaat en Vye keramiek seep bakkie, spesiaal om in jou badkamer te gebruik.
“En waarom het julle ons uit Egipte laat optrek om ons in hierdie slegte plek te bring? Dit is geen plek van graan of van vye of van wingerdstokke of van granate nie; ook is daar geen water om te drink nie.” NÚMERI 20:5 AFR53
'n Pragtige keramiek bakkie gemaak onder leiding van die Heilige Gees.
Die keramiek bakkie is gemaak van steenware klei wat ñ sterk kwaliteit het. Kan in die skottelgoedwasser gesit word.