Bridal Harvest

Sarah van Vuuren - Shama A5 [Afrikaans]

R 335

Hierdie is die nuwe, hersiende sagteband A5 uitgawe van die Afrikaanse Shama boek deur Sarah van Vuuren.

Shama beteken om te luister en te gehoorsaam, of om te hoor en te doen. Hierdie boek is 'n oproep vir die bruid van die Messias om daagliks met Hom te wandel en 'n lewe te lei van luister, hoor en doen [gehoorsaamheid]. 

Die Shama-boek bevat diep boodskappe uit die hart van die Vader aan die bruid.

Beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Customer Reviews

Based on 1 review Write a review

You may also like

Recently viewed