Gesalfde

Kosbaar Lyfolie

R 285

'n Luukse lyfolie gemaak van Laventel, Roosmalva, Bergamot en Roos essensiele olies. 

Die olie help om stres te verminder, jou gemoed te verbeter, ondersteun breinfunksies, balanseer hormone, verbeter immuunstelsel en voed ‘n droë vel (teenveroudering).

Ingredients: Sweet Almond Oil, Grapeseed Oil, Castor Oil & Essential Oils.

Beskikbaar in 'n 250ml. 

You may also like

Recently viewed