Gesalfde

Vegter Lyfolie

R 285

'n Luukse lyfolie gemaak van Ylang Ylang, Laventel en Lemoen essensiele olies. 

Die olie help om stres te verminder, jou gemoed te verbeter, ondersteun breinfunksies, balanseer hormone, verbeter immuunstelsel en voed ‘n droë vel (teenveroudering).

Ingredients: Sweet Almond Oil, Grapeseed Oil, Castor Oil & Essential Oils.

Beskikbaar in 'n 250ml. 

You may also like

Recently viewed