Christian Art Distributors

’n Bangmaak-Storie: Die verhaal van Daniel in die leeukuil (Sagteband)

R 49

’n Bangmaak-Storie: Die verhaal van Daniel in die leeukuil (Sagteband)

Leer jou kind om op te staan vir waarin hulle glo – net soos Daniël!

’n Bangmaak-storie: Die verhaal van Daniel in die leeukuil is die bekende Bybelstorie van Daniël in die leeukuil in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer kinders om op te staan vir Jesus en God te volg, maak nie saak wat gebeur nie.

• Teks in prettige rym
• Kleurvolle illustrasies
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel A Scary Choice

You may also like

Recently viewed