Ahava Ceramics

Ahava Ceramics - Pomegranate Grace Bowl

R 145

Ahava Ceramics - Pomegranate Grace Bowl

Handgemaakte Granaat Genade bakkie, om jou te herinner aan al die genade pitjies binne ñ granaat, so oneindig baie soos Abba se genade teenoor Sy kinders.

'n Pragtige keramiek bakkie gemaak onder leiding van die Heilige Gees. 

Die keramiek bakkie is gemaak van steenware klei wat ñ sterk kwaliteit het.  Kan in die skottelgoedwasser gesit word.

You may also like

Recently viewed